Baba en Kleuter
 

Kleuter

Ure en ure se lees plesiere

’n Kind wat nie van lees hou nie, het nog net nie die regte boek gekry nie. Inspireer jou aapstert met dié wenke om te lees.

Kleuter

Bou jou kind se selfbeeld

Die grondslag vir ’n gesonde selfbeeld is die gevoel van onvoorwaardelike liefde en goedkeuring wat ’n kind se geliefdes aan hom gee. 

Pret

Springmieliepret

Lekker springmielies wat julle so gesond of dekadent kan voorberei soos julle wil.

Peuter

Skoor-soeker in die huis

Is jy keelvol vir jou kinders wat heeltyd met mekaar baklei? Lyk dit of ouboet aanmekaar vir kleinsus afknou? Kenners verduidelik hoe jy die vrede tussen medespruite kan bewaar

Peuter

Borsel daai tande

Weier jou kleinste om tande te borsel al staan jy op jou kop? Beproef dié 10 wenke

Resepte

Smaaklike babakos

Om 'n baba te leer eet is 'n prettige avontuur vir die baba en die ma. Gelukkig gaan smaak en gesondheid hand aan hand.

Swangerskap

Pa in die kraamsaal

Moet pa in die kraamsaal wees? Ons ondersoek

Baba

Bind speel-speel

Speel is jou kind se werk. Jou werk is om te sorg vir 'n stewige band met jou kind. Hier is 'n paar blink speel-idees.

Skool

Juffrou praat reguit

Wat R-onnies wil hê ouers moet oor dié belangrike skooljaar weet.

Resepte

So 'n bekkie moet pap kry

Een van die groot mylpale van jou baba se eerste jaar, is die bekendstelling aan vaste kos. Ons doen die dink-werk vir jou sodat, jy net kan doen.

Resepte

Kom on maak katjiebotter-balletjies

Klein bederfies tjok-en-blok vol energie.

Swangerskap

Ken jou borste

Wees bewus van jou bors gesondheid.

Pret

Speel lekker by die huis

Met ’n bietjie kreatiwiteit kan jy sorg dat jou kinders lekker pret by die huis het.

Peuter

Klein maar kwaai

Help jou kind om haar emosies te reguleer. Dit is ’n ingewikkelde vaardigheid wat van vroeg af al geleer moet word.

Peuter

Tyd om te speen?

Wanneer behoort jy jou borsbaba te speen? En hoe maak jy die proses so pynloos moontlik vir julle albei?

Baba

Kom ons praat oor poef

Jy gaan vinnig uitvind dat jou nuwe baba se stoelgang ’n groot rol speel in jou en sy klein lewetjie. Hier is wat jy alles moet weet …

Swangerskap

8 verrassende feite oor swangerskap

Die interessante dinge wat niemand jou ooit vertel nie.

Pret

Taslappie vir baba

Jou baba sal dit geniet en selfs vertroostend vind om aan ’n lappie met verskillende teksture te vat.

Baba

Speel klaar met koors

Koors kan jou senuwees klaar maak, veral as jou kind boonop stuipe daarvan kry. Ons vertel jou hoe om koors te herken en te behandel.

Swangerskap

Seks tydens swangeskap

Swangerskap verander sommige vroue in seksgodinne, terwyl ander moeg en oes voel. Maar of jy nou lus is of nie, het jy waarskynlik baie vrae oor seks in die wagtyd.

Swangerskap

Laat die pyn verdwyn

Oorweeg jy epidurale verdowing vir jou bevalling? Hier is wat jy vooraf moet weet.

Peuter

Vier jou peuter se mylpale

Om te sien hoe jou peuter voor jou oë sy baba-skoene ontgroei is pure vreugde. Ons vier 'n paar van sy prettigste mylpale saam met jou.

Swangerskap

Dis hoe mens 'n pappa word

Amperpa’s voel maklik uitgesluit van die opwinding van swangerskap en geboorte. Hier’s raad om te keer dat dit met julle gebeur, deur die bekende ouerskapskenner Suster Lilian.
Load More Articles

Directories

Everything from parties to pre-schools in your area.