Share

V&A: Sy het omtrent vier vuil doeke per dag. Is dit normaal vir 'n borsbaba?

accreditation
0:00
play article
Subscribers can listen to this article

Dr. Simon Strachan (pediater) antwoord:

’n Borsbaba kan enigiets van 8 vuil doeke per dag tot 1 per week hê. Die suiker in borsmelk word laktose genoem. Dis hierdie laktose wat veroorsaak dat borsbabas se doeke geel en waterig is, met klein stukkies binne-in wat soos sade lyk. Ek beskryf dit as los roereier.

Selfs al is jou kind nie onverdraagsaam teenoor laktose nie, sal haar doek steeds so lyk. As ’n klein babatjie maaggriep kry, sal die doeke ook so loperig lyk, maar jou kind sal siek lyk, braak, onwillig wees om te eet en lusteloos wees. Babas het dikwels ’n stoelgang ná elke maaltyd.

4 vuil doeke per dag is heeltemal normaal vir ’n pasgeborene.

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE