Free Cableway rides during Kidz SeasonFrom 1 May to 31 October 2013 two kids under 18 years ride for free when an adult return ticket is purchased.
 
Glass... the complete packageChoose for your children. Choose health. Choose glass.
 
Search

Q&A With Our Experts

Educational psychologist

 

Question

Posted by: Nerina on 01 December 2010

Answer

 

Post a question

Name

Email*

Topic

Question

 

*Please Note: Your email address will not be displayed on the site.

Can you answer this question?


Your Name

*

Your Email

*

Your Comment

*

Please enter the text below:


Captcha

 

*
 

Hester

2010/12/07 02:59 PM

Hallo daar, my seun het ADD en is noual vir amper 18 maande op Ritilin. Ek was in die begin baie daarteen en het EyeQ en BioStraph probeer voor ek die Ritilin roete gegaan het. Dit gaan baie goed met hom op skool, maar moes hierdie jaar sy Ritilin verdubbel, want die onderwyser het gese indien hy "soet" is, hoef hy nie sy pilletjie te drink nie. Hy doen baie goed en kan ook ure op sy eie speel, of hy sy pil gedrink het of nie. ADD gaan oor meer as net stil sit en speel - dit gaan oor emosionele ontwikkeling en interaksie met maats. Ons het hom deur op 'n opvoedkundige en kliniese sielkundige laat toets en slegs as daardie toetse gedoen word, kan die diagnose bevestig word. Vir my seun weet ek dat op hierdie stadium is dit baie belangrik dat hy Ritilin moet drink, of ek daarvan hou of nie. Gelukkig het ek 'n goeie pediater wat ook deel van die span maak en tussen die 4 van ons maak ons seker dat sy groei en vordering goed is. Kliniese sessies is ook baie belangrik om hom op die regte emosionele vlak te kry. Indien julle dalk Kaap toe kom, kan ek vir julle 'n aanbeveling van dokters maak. Jy kan 'n boodskap hier los, dan sal ek my emailadres vir jou stuur.

 
 
 
-
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.