Die Allerbeste Intergalaktiese Gids Tot Die Ruimte
'n Boek vir die slimkoppies van die wêreld.
Price: R140.21

Where can I get it?
Kalahari.net

What we thought:


Hoeveel grade Celsius is die kern van die son?
Wie was die eerste vrou in die ruimte?
Vind die antwoorde vir hierdie vrae en vele meer uit in Die Allerbeste Intergalaktiese Gids Tot Die Ruimte Ooit deur die Slimkoppies. (Die slimkoppies is die klein mensies wat vir jou deur die boek rondwys.)
Hierdie boek het kleurvolle prente, die blaaie lyk soos plakkate. Dis ’n hardeband boek van 61 blaaie.
Die boek gaan oor die ruimte en sy dele. Dit konsentreer meestal op sterre en ons sonnestelsel, maar ook swart gate, newel vlekke en nog vele meer.
Die feite was vir my baie interessant en ek het baie gehou van die prente. Ek het ook daarvan gehou dat dit nie soos gewone feiteboeke net feite is nie maar ook prente.
Ek het alhoewel nie veel van die feit dat dit vreeslik deurmekaar is, gehou nie.
 
As julle nog steeds wonder, die antwoorde van die vrae is:
Die son se kern is 15 miljoen grade Celsius en die eerste vrou op die maan was Valentina Tereshkova.
 
Ek gee dit ’n 6.
 



Read Parent24’s Comments Policy

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
NEXT ON PARENT24X

App Review: Totally Pregnant

2014-05-20 16:01
 
 
 
 
Directories

Everything from parties to pre-schools in your area.