Deel

Eers verdrink meisie in sy motor – nou is hy vas weens dronkbestuur

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
“Ons voel die regstelsel het haar in die steek gelaat”: Marilize Nortier.
“Ons voel die regstelsel het haar in die steek gelaat”: Marilize Nortier.

’n Suid-Kaapse man wat korrektiewe toesig uitdien weens die dood van ’n matriekmeisie ná ’n motorongeluk is weer gearresteer dié keer weens dronkbestuur.

Sydney Berry, ’n programmatuur-ingenieur van Groot-Brak­rivier, het minder as ’n jaar ge­lede buite die landdroshof in Oudtshoorn gehuil nadat hy tot drie jaar korrektiewe toesig gevonnis is weens die verdrinking van die 18-jarige Marilize Nortier, ’n leerling aan die Langenhoven Gimnasium.

Hoewel Berry se mees onlangse ongeluk reeds in Februarie gebeur het, was die departement van korrektiewe dienste onbewus daarvan totdat Rapport hulle ingelig het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.36
+0.1%
Rand - Pond
23.13
+0.1%
Rand - Euro
19.88
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Platinum
1,055.15
+1.7%
Palladium
994.18
+1.1%
Goud
2,356.84
-0.0%
Silwer
28.57
-0.1%
Brent-ruolie
82.38
-1.2%
Top-40
72,372
0.0%
Alle aandele
78,633
0.0%
Hulpbronne 10
62,434
0.0%
Industriële 25
110,498
0.0%
Finansiële 15
16,818
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos