Deel

IN-DIEPTE | Prof sê beweerde korrupsie by UJ kos hom sy sonkragdroom

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Van links is prof. Ihron Rensburg, destydse UJ-rektor, Derek Hanekom, destyds die minister van wetenskap en tegnologie, prof. Roy Marcus en prof. Vivian Alberts by die opening van die Tegnopark-aanleg van PTiP op 28 Februarie 2014.
Van links is prof. Ihron Rensburg, destydse UJ-rektor, Derek Hanekom, destyds die minister van wetenskap en tegnologie, prof. Roy Marcus en prof. Vivian Alberts by die opening van die Tegnopark-aanleg van PTiP op 28 Februarie 2014.

Op die oog af lyk dit asof ’n skokkende witboordjie-korrupsieskande by die Universiteit van Johannesburg (UJ) oopgevlek is: Twee voormalige werknemers – ’n hoogs gerespekteerde professor en die finansiële hoof – en twee konsultante is in Oktober vasgetrek vir die beweerde verduistering van R14 miljoen.

Prof. Roy Marcus (76), voormalige raadsvoorsitter, Jaco van Schoor (57), voormalige visekanselier van finansies, en Andrea Spilhaus (63) en Colin Hundermark (49), hul vermeende sakevennote, word van bedrog, diefstal en die oortreding van die wet op die voorkoming van korrupte aktiwiteite aangekla.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.27
+0.7%
Rand - Pond
23.18
-0.1%
Rand - Euro
19.88
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Platinum
1,067.38
+2.8%
Palladium
1,012.11
+2.9%
Goud
2,388.10
+1.3%
Silwer
29.70
+3.8%
Brent-ruolie
82.38
-1.2%
Top-40
73,142
+1.1%
Alle aandele
79,362
+0.9%
Hulpbronne 10
62,869
+0.7%
Industriële 25
111,377
+0.8%
Finansiële 15
17,074
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos