Deel

‘Dis straks nie net MK wat met handtekeninge kul’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ondersteuners van die uMkhonto weSizwe (MK)-party by ’n byeenkoms in Durban.  Foto: Gallo Images
Ondersteuners van die uMkhonto weSizwe (MK)-party by ’n byeenkoms in Durban. Foto: Gallo Images

’n Ondersoek deur die Verkiesingskommissie (OVK) na bewerings dat die uMkhonto weSizwe (MK)-party vervalste handtekeninge gebruik het om vir deelname aan die verkiesing te kwalifiseer, kan ’n miernes oopkrap.

“Daar was reeds vrae oor die egtheid van handtekeninge,” sê prof. Theo Venter, politieke ontleder verbonde aan die Universiteit van Johannesburg. “Mense bevraagteken nie net MK s’n nie, maar ook dié van ander politieke partye. As die bewerings waar is, wonder ’n mens hoeveel ander politieke partye dieselfde meganismes gebruik het.”

Venter sê dit gaan ’n moeilike taak vir die OVK wees om sulke bewerings te ondersoek. Dit sal behoorlik ’n miernes oopkrap so kort voor die verkiesing.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.35
+0.2%
Rand - Pond
23.15
+0.0%
Rand - Euro
19.88
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.20
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Platinum
1,050.90
+1.3%
Palladium
1,003.33
+2.0%
Goud
2,373.05
+0.7%
Silwer
28.86
+0.9%
Brent-ruolie
82.38
-1.2%
Top-40
72,999
+0.9%
Alle aandele
79,231
+0.8%
Hulpbronne 10
62,873
+0.7%
Industriële 25
110,877
+0.3%
Finansiële 15
17,086
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos