book-icon Uitgawe Oktober 2022 tot Januarie 2023
Deel

OEFEN | Begin weer beweeg ná baba se geboorte

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Die vreemdeling wat saans uit die badkamerspieël na jou terugstaar het iets geweldigs reggekry en jy kan nie verwag om binne ’n oogwink weer soos jou ou self te lyk nie. Ten spyte van wat Hollywood-ma's jou probeer wysmaak, is daar nie ’n wonderkuur wat binne weke ná ’n swangerskap die oortollige vetjies sal laat wegsmelt nie. Dit gaan oefening en ’n gebalanseerde dieet verg.

Probeer om nie te lank te wag voor jy weer fiks begin word nie, want die voordele kan nie oordryf word nie. Selfs net ligte oefening sal jou help om jou kragte te herwin, jou energie ’n hupstoot gee en stres verminder.

Dis ook die gouste manier om weer te voel asof jy jouself word nadat jy jouself oorgegee het aan die skep van jou baba. Onthou net, dis nou die tyd om mooi met jouself te werk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie tot Mei 2024

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees