book-icon Uitgawe Oktober 2023 tot Januarie 2024
Deel

KLEUTER | Tuisprogram vir stimulasie

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Getty Images
Getty Images

As tuisblyma voel ’n mens maklik of jy tonnelvisie ontwikkel terwyl die dae by jou verbyglip en jy ál jou aandag aan jou kleuter wy sonder dat jy voel julle bereik ooit iets. Jy is egter in die perfekte posisie om jou kind optimale een-tot-een-stimulasie te gee. ’n Dagprogram kan help om jou meer in beheer van jul dag te laat voel en ook verseker dat geen faset van hul stimulasie per ongeluk agterweë bly nie. Ons het Carla Cronjé van Vryburg, ’n opgeleide voorskoolse onderwyseres en ma van drie, gevra om wenke oor ’n goeie tuisprogram te deel.

Jou kind is ’n ontdekker met ’n natuurlike instink om meer oor die wêreld om haar te leer. Jou rol as ouer is om haar soveel moontlik geleenthede te gee om haar begrip van haar leefwêreld te versterk en te verbeter. Onthou, dinge wat ons as vanselfsprekend beskou, soos dat watte sag en klippe hard is, moet kinders nog ontdek. In jou stimulasie-aktiwiteite behoort jy veral te let op taalontwikkeling, groot motoriese ontwikkeling, sensoriese aktiwiteite en fyn motoriese vaardighede.

Navorsing het getoon die eerste twee jaar van ’n kind se lewe is uiters belangrik vir taalontwikkeling. Natuurlik behels ’n groot deel van peutertaalstimulasie om net voortdurend met jou kind te gesels en te luister wat sy vir jou sê, maar die volgende sal ook help:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie tot Mei 2024

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees