book-icon Uitgawe Februarie tot Mei 2022
Deel

Kleuter-nuusbrokkies

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty/Gallo Images
Getty/Gallo Images

Wil jy ’n onvergeetlike partytjie hou? Gaan museum toe! Ditsong Museums of South Africa kan kinderdrome help bewaarheid, soos met ’n nag by die museum saam met dinosourusse. Van die museums het ook trekkerritte en plaasdiere. Al die museumpersele is regtig pragtig en die personeel staan gereed om jou te help om jul partytjie te bespreek. Stuur ’n e-pos na info@ditsong.org.za. Oorweeg sommer ’n uitstappie na die een naaste aan julle, al is dit nie vir ’n partytjie nie.

ReboundSA het pas ’n kinderprogram bekendgestel om die kleingoed aan die bons te kry! Dis regtig oulik. Twee karaktertjies, Igg en Oogi Noo, verskyn in die liedjies en op die video’s en is die giminstrukteurs vir die bonssessies. Op ’n baie prettige manier sal jou kind se koördinasie, selfvertroue, selfbeeld, konsentrasie, motoriese vaardighede, balans en spiertonus verbeter sonder dat dit soos werk voel. As jy nuuskierig is oor hoe dit werk, kyk gerus by ReboundSATV YouTube of volg @Rebound SA op sosiale media.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie tot Mei 2024

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees