book-icon Uitgawe Junie tot September 2023
Deel

NUUS | Jou moet-weet kleuternuus

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Jou kind kan al van 18 maande af by die laerskool Jan Celliers in Parkview, Johannesburg, inval en tot graad 7 daar bly. Elke klassie in die speelskool het ’n bekwame onderwyseres en twee assistente. Hulle help selfs met toiletroetines as jou kleinding dit nog nodig het.

Wat opvoedkunde betref, word die Matal- en Reggio Emilia- metodes as grondslag ingespan. Dit lê die klem op ’n ondersoekende ingesteldheid, kreatiewe denke en estetiese bewustheid.

Jou kind sal ook nie in die bondel verdwyn nie; daar word gefokus op die ontwikkeling van elke kleuter se unieke persoonlikheid en emosionele intelligensie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie tot Mei 2024

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees