book-icon Uitgawe Februarie tot Mei 2024
Deel

Kleuterskool | Is my kind gereed?

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Jou kleuter is vir die eerste jaar of twee deur jou, ’n dagmoeder of ’n ouma gekoester, maar jy kan sien daar’s ’n gemis aan maatjies. Hoe weet jy egter of hy gereed vir ’n speelskool is?

’n Kleuter moet ’n sekere mate van verstandelike, fisieke, emosionele en sosiale selfstandigheid toon voor hy kleuterskool toe kan gaan, sê Welma Wehmeyer, ’n sielkundige van Kaapstad. Baie kenners meen twee en ’n half of drie jaar is ’n goeie ouderdom om die kleuterskool aan te durf.

Op daardie ouderdom het jou kind al sekere vaardighede bemeester, en baie skole vereis ook bepaalde vaardighede, soos dat jou kind van die doeke af moet wees. ’n Studie deur die Amerikaanse Instituut vir Kindergesondheid en Menslike Ontwikkeling het gewys kinders vaar op hul beste as hulle deur iemand versorg word wat besorg is oor hul ontwikkeling en welstand en wat hulle aan ’n verskeidenheid ouderdomsgeskikte aktiwiteite blootstel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie tot Mei 2024

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees