book-icon Uitgawe Februarie tot Mei 2024
Deel

Babanuus

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Archie’s Archives voorsien ouers wie se babas in die NISE (intensiewe sorg vir babas) opgeneem is, van ’n pak kinderboeke. Tiffini Hein, medestigter van Archie’s Archives, verduidelik dat die inisiatief gebore is uit haar en haar man, Richard, se ervaring met hul babaseuntjie, Archie.

Hy het gely aan neonatale Marfansindroom, ’n seldsame toestand wat binne maande tot sy sterfte gelei het. “Ons was in die greep van hartseer toe Richard gesê het genoeg is genoeg – ons kon nie toelaat dat Archie se ervaring van die wêreld twee hartseer mense in ’n hospitaal is nie. Ons begin toe vir hom lees. Danksy boeke kon ons ons eie klein wêreld daar in die NISE betree en dit het enorme vertroosting verskaf.

Dit was ’n wonderlike bindingservaring en het ons aandag van al die stresfaktore om ons afgelei,” vertel sy. “Navorsing wys dat die geluid van ’n ouer se stem baie gerusstellend vir ’n baba is en ook enorme kognitiewe voordele inhou,” sê Verena Bolton, neonatale verpleegster en nasionale koördineerder van Netcare se Ncelisa-melkbank.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie tot Mei 2024

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees