book-icon Uitgawe Februarie tot Mei 2024
Deel

Wat is ouditiewe verwerkingsprobleme?

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Die meeste ma’s wat hierdie artikel lees, weet dat kinders nie altyd mooi luister nie. Dis egter selde te wyte aan ouditiewe-verwerkingsprobleme, waar kinders nie mooi verstaan wat mense sê nie omdat hul brein en ore nie goed saamwerk nie.

Net sowat 5 persent van kinders ly aan dié toestand en taamlik ingewikkelde toetse is nodig om dit te diagnoseer. Maar as jou kind wel daaraan ly, is hierdie artikel vir jou. Dit sal jou help verstaan waarom jou kind sukkel en vertel waar om hulp te kry.

’n Tipiese toneel: Die ouers word ingeroep omdat die bloedjie nie goed vaar op skool nie. Gehoorprobleme word dikwels geblameer en met reg ook, want dit kán ’n kind baie laat sukkel. Gelukkig word dit maklik getoets. ’n Standaard-gehoortoets word uitgevoer waar klanke van verskillende toonhoogtes ingespan word en die kind slaag met vlieënde vaandels.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie tot Mei 2024

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees