book-icon Uitgawe Junie tot September 2023
Deel

KLEUTER | Raak nou kalm

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Vandag se kinders is slagoffers van oorweldigende stres wat spruit uit ’n omgewing wat voortdurend verander, waar die pas aanhou versnel en waar ál groter eise aan hulle gestel word. Die samelewing word ál meer prestasiegedrewe en mededingend. Ouers weet dit – dis immers die wêreld waarin ons elke dag ons brood verdien. Ons is besig besig besig. Geen wonder ons is so dikwels angstig of moeg nie.

Om ons kinders se onthalwe moet ons egter ons eie stresvlak onder beheer kry en daadwerklike stappe doen om hulle ook teen stres te beskerm.

Jou kind se brein is nog aan die ontwikkel. Emosioneel en intellektueel kan hy nie naastenby die dinge hanteer wat ’n grootmens hanteer nie, en dikwels voel ’n kind ook magteloos om hokaai te roep.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie tot Mei 2024

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees