book-icon Uitgawe Februarie tot Mei 2023
Deel

NUUS | Jou moet-weet kleuternuus

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Dis nou spiekeries! Ons is dol oor trots Suid-Afrikaanse Crunchbox se bento-kosblikke, want hulle staan uit en sal nie sommer per ongeluk saam met die verkeerde maatjie huis toe gaan nie. ’n Verpersoonlikte kosblik met ’n vinielplakker en ’n bio-afbreekbare lepeltjie kos R499. (’n Kosblik sonder verpersoonliking kos R449). Gaan na mycrunchbox.co.za om meer te sien. Hulle het flesse ook en allerhande bykomstighede wat pouse sommer spoggerig sal maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie tot Mei 2024

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees