book-icon Uitgawe Februarie tot Mei 2024
Deel

Kunsies om jou nuwe baba se lyfie te versorg

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Jou nuwe babatjie word nie juis vuil nie en hoef nie elke dag gebad te word nie. Louwarm water en ’n sagte waslap is in die eerste week of wat genoeg. Maak seker jy was jou baba se nekkie goed omdat melk neig om in die vetrolletjies saam te pak (nou weet jy waar om te gaan soek as jy iets suurs ruik).

Druk haar lyfie eerder met ’n handdoek droog pleks daarvan om te vryf. As ekstra bederf kan jy die handdoek op koue winteraande vooraf vinnig in die tuimeldroër warm maak.

Dit verwys na die wit, skilferagtige kors wat soms bo-op die kopvelletjie vorm. Dis eintlik niks om jou oor te bekommer nie. Smeer ’n paar druppels olyfolie aan en kam die skilfers sagkens met ’n bababorseltjie uit. Melkkors verdwyn gewoonlik gou, maar klop liewer by die pediater aan as dit na die gesiggie of nek versprei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie tot Mei 2024

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees