book-icon Uitgawe Februarie tot Mei 2024
Deel

PASGEBORENE | Superklein vegters

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Geen ma verwag dat haar baba vroeg gebore gaan word nie, maar soms loop dinge verkeerd. En as jy na die syfers van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) kyk, gebeur dit dalk meer dikwels as wat ’n mens verwag.

Volgens hierdie organisasie word daar jaarliks meer as 13 miljoen babas voortydig gebore, van wie 900 000 weens komplikasies sterf. In Suid-Afrika word geraam dat een uit elke sewe babas vroeg gebore word. Dié superklein kleingoed beland byna altyd in die neonatale eenheid. Kom ons gaan kyk hoe dit daar uitsien en wie almal daar werk.

’n Baba word as vroeggebore of prematuur geklassifiseer as hulle voor 37 weke van swangerskap gebore word. Die term mikroprematuur word gebruik as die baba tussen 22 en 28 weke gebore word. Hoewel dit moeilik is om ander betroubare syfer te bekom, ervaar medici tog dat vroeë geboortes toenaam, sê dr. Ricky Dippenaar, ’n neonatoloog van Kaapstad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie tot Mei 2024

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees