book-icon Uitgawe Februarie tot Mei 2024
Deel

RAAD | Nagvoedings raak nou te veel

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

VRAAG: Ek borsvoed my seuntjie al 18 maande lank. Hy drink tans glad nie meer in die dag nie, maar wel wanneer hy gaan slaap en in die nag. Sy ouma pas hom bedags op en dan drink hy koeimelk uit ’n bottel.

Hy word party aande vyf tot agt keer wakker en wil aanhoudend drink. Dit voel of ek glad nie meer melk vir hom oorhet nie, en my borste word seer as hy so baie drink. Ek meen hy is nou groot genoeg om op te hou drink, maar ek weet glad nie hoe om hom van die bors af te kry nie.

As ek snags vir hom bottel gee, word hy baie kwaad. Hoe moet ek die saak benader? En hoekom wil hy snags so baie drink?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie tot Mei 2024

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees