book-icon Uitgawe Oktober 2022 tot Januarie 2023
Deel

SEKSOPVOEDING | Waar kom babas vandaan?

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Dáái gesprekke oor seks is ’n verantwoordelikheid wat swaar op sommige ouers se skouers rus. Ma en pa se tong kan skielik knoop, hulle kan bloos of hulle kan heeltemal onbeholpe voel wanneer daar gesels moet word oor waar babatjies vandaan kom.

Moenie die onderwerp vermy nie. Ouers kan kinders van vroeg af al help om ’n gesonde houding oor seks te ontwikkel as hulle weet hoe om vrae op ’n ouderdomstoepaslike manier te beantwoord. Kenners meen ’n mens se seksopvoeding begin by die babawiegie en eindig by die graf.

Die goue reël van seksopvoeding is om jou kinders van seks te vertel voor hul agtste verjaardag, sê prof. Elna McIntosh, ’n seksuoloog van Johannesburg. “Teen daardie ouderdom kan hulle self lees en kan hulle toegang tot verkeerde inligting kry.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie tot Mei 2024

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees