book-icon Uitgawe Oktober 2023 tot Januarie 2024
Deel

KLEUTER | Kweek ’n boekwurm

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Kinders word nie gebore met ’n liefde vir boeke en lees nie. Dis iets waaraan jy hulle gewoond moet maak: Omring jou kind met leesstof en vertroetel hulle met die mooiste boeke – en jy is so te sê lewenslange lesers gewaarborg.

Volgens kinderboekkenners is die ouderdom van die hoofkarakter in die boek dikwels ’n goeie aanduiding van die ouderdom van die kind vir wie dit bedoel is.

’n Verdere oorweging is die lengte van die verhaal en die moeilikheidsgraad van die oorsaak en gevolg in die gebeure. Te maklike stories sal klein kinders verveel, en te moeilike stories sal hulle belangstelling laat verloor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie tot Mei 2024

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees