book-icon Uitgawe Februarie tot Mei 2024
Deel

MYLPALE | Groot sprong van 1 tot 2

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Dis te kostelik hoe jou peuter die een dag skaars kan praat en die volgende dag byna ’n hele tesourus probeer opsê. Maar ’n toenemende woordeskat is maar net een van die mylpale wat jy tussen een en twee jaar oud van jou japsnoet kan verwag ...

Onthou egter dat mylpale nie rigied nagestreef moet word nie, waarsku die Kaapse arbeidsterapeut Susanne Hugo.

“Elke kind is anders en ontwikkel teen hul eie pas.” Kom ons kyk dus na die belangrikste mylpale vir een- tot tweejariges: emosioneel, fisiek en spraakgewys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie tot Mei 2024

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees