book-icon Uitgawe Februarie tot Mei 2024
Deel

Mamma, is ek vet?

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Kinders van vyf wat eetversteurings het? Ja, sê navorsers aan die Universiteitskollege van Londen se instituut van kindergesondheid, wat ’n studie onder kinders tussen vyf en 13 jaar oud gedoen het. Hulle het bevind dat drie uit elke 100 000 kinders eetversteurings het.

Daarby berig die Britse Daily Mail-koerant dat kinders van so jonk as drie al vir eetversteurings behandel is. Skokkend! sal baie sê, maar is dit regtig so skokkend in ’n wêreld wat plankdun modelle aanbid, vroue nog slanker en jonger op glansvoorblaaie laat lyk, duisende dieetprodukte op die mark aanvaar en kompetisies vir meisietjies hou waar hulle soos prikkelpoppies lyk?

Daarom is dit so belangrik dat jy vir jou kinders van kleins af die regte positiewe boodskappe oor hul voorkoms gee, sê kenners. ’n Deel van daardie boodskappe het te doen met hoe jy jou eie lyf beskou en hoe jy self oor kos, jou lyf en gesondheid in die huis praat, selfs dit wat jy as mooi beskou en beskryf. Jou kind neem immers alles in wat jy sê, selfs al dink jy sy luister nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie tot Mei 2024

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees