book-icon Uitgawe Februarie tot Mei 2023
Deel

KENNERRAAD | Kleuter is hiperaktief

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Baba & Kleuter
Baba & Kleuter

Vraag: My seuntjie het op ses maande begin kruip en op agt maande geloop. Ek moes toe reeds by kleuterskoolonderwysers hoor dat hy hiperaktief is. Ons het hom in ’n ander kleuterskool geplaas, waar ek nou wéér moet hoor dat hy hiperaktief is. Ek wil nie my kind benadeel of sy persoonlikheid onderdruk nie. Wat moet ek doen? Hy het pas vier jaar oud geword.

René Daniels antwoord: Niemand weet wat aandaggebrek-hiperaktiwiteitsteurnis (AGHS) of aandaggebreksteurnis (AGS) veroorsaak nie, maar daar word gemeen dat strukturele en funksionele wanbalanse ’n belangrike rol speel. Ons weet almal dat jong kinders oor die algemeen sukkel om stil te sit of aandagtig na opdragte te luister, en dat hulle soms hiperaktief kan wees.

Kinders met AGHS se simptome is egter voor sewe jaar oud sigbaar en dit kom voor in ál hul omgewings – huis, skool, kleuterskool, ook wanneer hulle speel. Dit is soms moeilik om hierdie simptome raak te sien, maar dit is partykeer die impulsiewe en roekelose gedrag wat uitstaan, soos dat hulle op gevaarlike plekke rondklim, voortdurend beweeg en alles uit blaker wat by hulle opkom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie tot Mei 2024

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees