book-icon Uitgawe Februarie tot Mei 2024
Deel

MYLPALE | Speel & verken van vroeg af

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Dit kan uitdagend wees om met klein babas te speel. Hulle is nog min wakker en beskik nie oor enige ware vermoë om te speel nie. Hierdie 20 speletjies is ideaal in baba se eerste ses maande en gee ook jou aapstert se ontwikkeling ’n hupstoot. Geniet dié spesiale tyd saam met jou baba.

Sit tyd opsy om betekenisvolle oogkontak met jou baba te maak. Oogkontak help om ’n hegte band met jou baba te vestig en leer hom van kleins af die fyner kunsies van nie-verbale kommunikasie.

Dis vir jou baba wonderlik as jy sy geluide en gesigsuitdrukkings naboots. Vir hom beteken dit jy gee aandag en hy maak saak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie tot Mei 2024

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees