book-icon Uitgawe Mei & Junie 2020
Deel

Raad: Afskeidings in swangerskap

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Getty Images
Getty Images

VRAAG: Ek is 14 weke swanger en kry vreeslike afskeidings. Dis glad nie bloederig nie, maar maak my tog bekommerd. Wat is normaal en wat nie?

DR. MARLIZE LERM ANTWOORD: Ek is baie bly jy noem dat daar geen bloed in die vaginale afskeiding is nie. Ek dink amper almal raak bekommerd as daar bloed (helder of donker) in ’n swangerskap gesien word. Tussen die drie trimesters is daar altyd ’n vrees vir óf ’n miskraam óf voortydse kraam óf ernstige swangerskapskomplikasies.

Uit vrees vir bogenoemde kan ’n swanger vrou dus meer gesteld wees op wat normale vaginale afskeidings is as wat sy anders sou wees. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie tot Mei 2024

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees