book-icon Uitgawe Februarie tot Mei 2024
Deel

Magie vol, ogies toe - wat is slaap is 'kos'

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Slaap is ’n belangrike deel van ’n gesonde leefstyl. Dit is nodig vir fisieke herstel en neurologiese verwerking en is dus kritiek vir kinders se liggaamlike en breinontwikkeling.

Die Nasionale Slaapstigting beveel aan dat babas onder drie maande 14 tot 17 uur en ouer babas 12 tot 15 uur per dag slaap.

Peuters het 11 tot 14 uur nodig en kleuters 10 tot 13 uur, terwyl volwassenes sewe tot nege uur behoort te slaap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie tot Mei 2024

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees